Makiti Wedding & Function Venues

We're Getting Married

Elnesta & Ian

Save the date

2024-08-01

Elnesta

img couple

Ian

Attending / Declining?

Met groot vreugte nooi ons julle uit om deel te wees van die spesiale dag wanneer Elnesta de Beer en Ian Gresse hul liefde bevestig.

 

01/08/2024

14:30 vir 15:00

Makiti Sunset Venue 

 

Ons sien daarna uit om die kosbare oomblikke met julle te deel en saam die liefde en vreugde van hierdie dag te vier. 

 

RSVP teen  01/07/2024 

 

Met waardering Elnesta en Ian 

Our love story

First date

In ‘n wêreld van toevalligheid en toevalle, het hulle paaie gekruis na ’n derde keer van vele kere se beplanning deur familie en vriende om hulle by mekaar te kry,  en so het hulle liefdesverhaal begin - wat bestem is om vir ewig te wees. 

Vir hulle eerste afspraak het hulle gaan koffie drink,  Ian drink nie regtig koffie nie maar daardie dat dag het hy twee gedrink vir haar. 

Hulle het by die koffie winkel gesit en kuier tot dat die koffie winkel toe maak. 

Vir Ella was daar gesê dat Ian praat nie baie nie maar dit was daai dag nie die geval nie, hulle het ‘n hond uit ’n bos gesels oor alles en niks . 

So bring dit ons tot by hulle Huweliks besvestiging. 

 

Engagement

Elnesta en Ian het n onvergeetlike nuwejaarsavontuur beleef. Na die knetter van vuurwerke op 1 Januarie 2024, het Ian op sy knieë gegaan en vir Elnesta die groot vraag gevra. Met vreugde het sy “ja” gesê, en so begin hulle nuwe lewenshoofstuk saam

Wedding events

Nestled in the secluded Kromdraai valley, built on a 50 hectare estate, lies our beautiful and exclusive Venue in South Africa's well known world heritage sites. The river meanders under big old trees and majestic cliffs that form the backdrop of our beautifully landscaped gardens.

"I swear I couldn't love you more than I do right now, and yet I know I will tomorrow."

Gift Store

We have an online gift registry

R200 Cash Voucher

Makiti Gift Registry
Shop Now

R500 Cash Voucher

Makiti Gift Registry
Shop Now

R1000 Cash Voucher

Makiti Gift Registry
Shop Now

R1500 Cash Voucher

Makiti Gift Registry
Shop Now

Accommodation

Rooms for 0 Guests Available

Book online using various payment methods